1 option
Landbou boereplanne.
- Format:
- Journal/Periodical
- Series:
- Landbou Boereplanne.
- Language:
- Afrikaans
- Genre:
- Electronic journals.
- Physical Description:
- 1 online resource
- One time
- Place of Publication:
- Cleveland : Media 24 Limited.
- System Details:
- Requires the Libby app or a modern web browser.
- Summary:
- Die bekende uitdrukking " 'n boer maak 'n plan" bestaan nie om dowe neute nie. Suid-Afrikaanse boere is bekend om hul vindingrykheid - van 'n stelsel om paddas uit 'n besproeiingstelsel te hou tot 'n vangnet om wildverskuiwing te vergemaklik. Die manne en vroue het vernuftige idees - en dan bou hulle dit sommer self! Langer as 'n dekade al publiseer Landbouweekblad dié planmaakstories in die gewilde Boereplan-rubriek. Die beste van 2017 en 2018 se planne word nou saamgebundel in 'n vierde, spesiale glansuitgawe. Lees ook nuwe artikels soos hoe Jannie Myburgh, 'n boer van Ermelo, verstommende werktuie soos 'n vierlyndraadspanner, trekkervurkhyser en alternatiewe stronkkapper ontwerp het. Van herlewingslandbou en energieslim ontwerpe tot meganisasie wat elke denkbare boerderyvertakking vergemaklik - dié toeganklike tegnologie sal plaaswerk vergemaklik..
- Access Restriction:
- Restricted for use by site license.
The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.