My Account Log in

1 option

Herinneringe and Verlange : Gesprekke Oor Mag, Geskiedenis en Die Bybel.

EBSCOhost Academic eBook Collection (North America) Available online

View online
Format:
Book
Author/Creator:
Jonker, Louis C., author.
Language:
Afrikaans
Subjects (All):
Religion--History.
Religion.
Religion--Philosophy.
Physical Description:
1 online resource (175 pages)
Edition:
1st ed.
Place of Publication:
Stellenbosch : African Sun Media, 2019.
Summary:
'n Nostalgiese reis styg uit die pen van prof. Louis C. Jonker oor sy eie herinnering aan en verlange na die leermeesters wat hom help vorm het, sy eie ontwaking as bybelwetenskaplike, en sy bediening in die NG kerk. Hy verken ook sy innerlike stryd in hierdie verskillende tydperke. Die uitvloeisel hiervan is 'n mengsel van historiese novelle, biografie, persoonlike memoires en die akademiese skryfsels van prof. Ferdinand Deist, Biskop John Colenso, prof. Johannes du Plessis en ook dié van Jonker. Die vertellings - wat soms aan speelse fantasie grens - word in die boek afgewissel met toegeligte uittreksels uit vakliteratuur deur, en oor, die vier gespreksgenote. Uiteindelik lewer Jonker hiermee belangrike kommentaar oor die huidige stand van Bybelinterpretasie in Suid-Afrika.
Contents:
Intro
Voorwoord
Erkennings
1. 'n Bottel Rust-in-Vrede
2. Verskillende stemme oor Bybeluitlegin Suid-Afrika
Ferdinand Deist
Jurie le Roux
Louis Jonker
Madipoane Masenya [ngwan'a Mphahlele] &amp
Hulisani Ramantswana
Esias Meyer
3. Die Biskop
4. Literatuur van/oorBiskop John William Colenso
Abraham Kuenen
John William Colenso
Frances Colenso
The Natal Witness
Jeff Guy
Gwylim Colenso
Cornelis Houtman
John W. Rogerson
5. Die Professor
6. Literatuur van/oorProf. Johannes du Plessis
Prof. Johannes du Plessis se fiets
Klasfoto 1920
Johannes du Plessis
Regter-president F.G. Gardiner
Jan C. Smuts
Johannes W. (Hoffies) Hofmeyr
David Bosch
André Olivier
Fakulteit Teologie en NG Kerk Kuratorium
7. Ontworsteling
8. Literatuur van/oor Prof. Ferdinand Deist
Johann Cook
Lina Spies
9. Die Nuwe Suid-Afrika breek aan
10. Literatuur vanuit die Nuwe Suid‑Afrika
Ben du Toit
Sakkie Spangenberg
Dirk Human
Julian Müller
11. Te vroeg gestorwenes ... en langslewendes
Verwysings.
Notes:
Description based on publisher supplied metadata and other sources.
ISBN:
9781928314530
1928314538
OCLC:
1223090518

The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.

Find

Home Release notes

My Account

Shelf Request an item Bookmarks Fines and fees Settings

Guides

Using the Find catalog Using Articles+ Using your account