1 option
Huisgenoot bak.
- Format:
- Journal/Periodical
- Series:
- Huisgenoot Bak.
- Language:
- Afrikaans
- Genre:
- Electronic journals.
- Physical Description:
- 1 online resource
- One time
- Place of Publication:
- Cleveland : Media 24 Limited.
- System Details:
- Requires the Libby app or a modern web browser.
- Summary:
- Sluit aan by die wêreldwye bakgier! Hierdie tydskrif is perfek vir sowel gesoute en groentjie-bakkers, vir ma's wat binne minute vir die kinders 'n koek aanmekaar wil slaan tot mense wat vir gaste wil bak of selfs hul spogkoeke wil verkoop. Daar's 'n afdeling oor basiese mengmetodes en elke resep vertel vir jou vooraf hoeveel moeite en tyd dit vereis. Al die klassieke staatmakerkoeke is hier, plus natuurlik verruklike kaaskoeke, sjokoladekoeke, soetkoekies en minikoeke. 'n Hele hoofstuk is aan gesonder koeke met min koolhidrate toegewy - ja, jy kan Franse vanieljekoek geniet terwyl jy jou dieet dophou!daarmee . . . in Huisgenoot WORS is daar altesaam 100 smullekker resepte vir worsgeregte, of dit nou boerewors, varkworsies, kaasworsies of Weense, Russiese, Duitse of Italiaanse worse is! Huisgenoot se kosredakteur, Carmen Niehaus, het ook haar eie keuse van moderne worsrolletjies ingesluit. Kry jou eksemplaar nou!
- Access Restriction:
- Restricted for use by site license.
The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.