My Account Log in

1 option

Huisgenoot beste resepte - 100 jaar se gunsteling.

OverDrive Magazines Available online

View online
Format:
Journal/Periodical
Series:
Huisgenoot Beste Resepte - 100 Jaar se gunsteling.
Language:
Afrikaans
Genre:
Electronic journals.
Physical Description:
1 online resource
One time
Place of Publication:
Cleveland : Media 24 Limited.
System Details:
Requires the Libby app or a modern web browser.
Summary:
Huisgenoot is vanjaar 100 jaar oud en in dié wonderlike publikasie bring ons al die ikoniese Huisgenoot-resepte byeen wat deur die dekades in jou gunsteling-tydskrif verskyn het. Elkeen kry 'n moderne kinkel sodat dit met gemak op 'n 2016-kostafel kan pryk. Daar's poedings, koeke, ligte geregte, slaaie, ontbyt en natuurlik alles wat op 'n Sondag ons tafels laat kreun het. Dalk onthou jy nog van die gewildste resepte, soos skoonma-se-tong, smelt-in-die-mond-biefstuk en Boelie! Ons kyk ook hoe Afrikaanse kooktradisies deur die jare ontwikkel en verander het, en natuurlik is daar resepte en wenke van die befaamde digter-dokter-lekkerbek C. Louis Leipoldt, wat in die 1940's kosbydraes in Huisgenoot gelewer het. Dalk kan jy selfs 'n paar van die ou kookkunsies beproef, soos die 1919-wenk om jou piekels met 'n klip bo-op te bêre!
Access Restriction:
Restricted for use by site license.

The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.

Find

Home Release notes

My Account

Shelf Request an item Bookmarks Fines and fees Settings

Guides

Using the Find catalog Using Articles+ Using your account