1 option
Kerk en orde vandag Met die klem op die NG Kerk
- Format:
- Book
- Author/Creator:
- Strauss, Piet J.
- Language:
- Afrikaans
- Physical Description:
- 1 electronic resource (178 p.)
- Place of Publication:
- Bloemfontein UJ Press 2010
- Language Note:
- Afrikaans
- Summary:
- Kerk en orde vandag konsentreer op temas wat oor die hele spektrum van die gereformeerde kerkreg versprei lê en probeer om relevante agtergrondinligting vir al die artikels van die kerkorde van die NG Kerk te verskaf. “Die skrywer lewer bewys dat hy ervare is, en uitstekend op die hoogte van al die temas en onderwerpe is, persoonlike ervaring daarvan het, en dat hy krities en apologeties daaroor kan skryf.” – Prof. Andries le Roux du Plooy, Fakulteit Teologie, Noordwes?Universiteit
- ISBN:
- 1-920383-21-2
The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.