My Account Log in

1 option

Plate en Politiek : Populêre Afrikaanse Musiek en Die Samelewing 1900-2017.

Ebook Central Academic Complete Available online

View online
Format:
Book
Author/Creator:
van der Merwe, S. D., author.
Language:
Afrikaans
Subjects (All):
Music--Political aspects.
Music.
Popular music--Social aspects.
Popular music.
Physical Description:
1 online resource (198 pages)
Edition:
1st ed.
Place of Publication:
Stellenbosch : African Sun Media, 2019.
Summary:
Populêre Afrikaanse musiekkunstenaars het sover goed gedoen in post‑apartheid Suid-Afrika en geniet die entoesiastiese ondersteuning van lojale volgelinge. Hierdie ondersteuning word aangevuur deur 'n komplekse stel emosies wat verband hou daarmee "om Afrikaans te wees" in 'n kultureel pluralistiese samelewing. In Plate en Politiek ondersoek Van der Merwe die interaksie tussen populêre musiek en die ontvouing van 'n Afrikaanse kultuurpolitiek vanaf die begin van die twintigste eeu tot die hede. Dit sluit 'n soektog in na die eerste opgeneemde Afrikaanse liedere en dokumenteer die daaropvolgende fases van musiekontwikkeling wat die agentskap van ordinêre mense - kunstenaar en luisteraar - weerspieël teen die agtergrond van fundamentele sosiale en politieke verandering. Dit besin oor beide die musiekhoofstroom en meer alternatiewe musiek, en ontbloot onder andere, historiese voorbeelde van die akkommodering van, en verset teen, die meesternarratief van die Afrikanernasionalistiese ideologie, pogings van kulturele entrepreneurs om beheer uit te oefen oor populêre Afrikaanse kultuur, klassespanning, blywende rasse-eksklusiwiteit, protes en sensuur, en die post‑apartheid oproeping van Afrikaner nostalgie en wit slagofferskap. Uiteindelik bied Plate en Politiek 'n on-onderbroke weergawe van , en 'n kritiese blik op, meer as 'n eeu van opgeneemde Afrikaanse musiek.
Contents:
Intro
Erkennings
Inleiding - Kent gij dat volk vol heldenmoed en toch zo lank geknecht?
'n Gefragmenteerde historiografie
Die agtergrond van taalpolitiek
Schlager
Kultuurpolitiek
Hoofstuk Een - Grammofone, "warm patriotte" en radio‑oorloë
Die eerste klankopname van Afrikaans
So, wie was regtig eerste?
Die eerste opnames in regte Afrikaans
Opnames in Suid‑Afrika, 1912
Radio
Hoofstuk Twee - "Plaaslike geur", spanning, en die opkoms van Afrikanernasionalisme
Populêre Afrikaanse musiek gedurende die 1930's
Bekende Afrikaanse musiekkunstenaars van die 1930's
Die 1938 Eeufeestrek
Hoofstuk Drie - WO II, die SAUK, FAK en Boeremusiek?
Ná die Oorlog
Die SAUK, die FAK en Boeremusiek
Die vrae rondom boeremusiek en klas
Kommersiële Afrikaanse musiek, Springbok Radio en politiek gedurende die 1950's
Nico Carstens
Kwêla
Die Briels
Hoofstuk Vier - Die apartheid regime, rock 'n roll en die Afrikanerjeug
Die Nasionale Party (NP) en Afrikanermag van die 1960's
Die SAUK
Rock en country
Afrikanerjeug
Wêreldwye bewegings
Afrikaner liberale
Hoofstuk Vyf - Nuwe stemme, veranderende politiek en toenemende ondermyning
Die era van televisie, Musiek‑en‑Liriek, kabaret, literatuur, die Grens
Wyer verandering op die politieke front
"Beweging"?
Die Grensoorlog as agtergrond vir ondermynende Afrikaans rock
Reaksie van die staat en sensuurraad
Hoofstuk Ses - Alternatiewe Afrikaanse musiek teen die einde van apartheid
'n Outobiografie
Voëlvry
Heroorwegings
Die rol van joernaliste
"Musiekoorloë"
Houtstok teenoor die FAK
Hoofstuk Sewe - Nostalgie, vrees en wins in post‑apartheid Afrikaanse musiek
Stereotipes
Wie se kultuur?
Omstredenheid en live optredes
Wit politiek in post‑apartheid Afrikaanse musiek
Slot
Bibliografie.
Argiefversamelings
Aanlyn Argiewe
Verslae en dokumente
Onderhoude
Persoonlike en/of epos kommunikasie
Konferensie dokumente
Koerante en tydskrifte
Films
Dokumentêr
Tweedehandse bronne
Boeke en hoofstukke in boeke
Artikels en eweknie beoordeelde joernale
Tesisse en proefskrifte
Geouteurde internet artikels:
Webtuistes en webbladsye
Indeks.
Notes:
Description based on publisher supplied metadata and other sources.
ISBN:
9781928357698
1928357695
OCLC:
1223098520

The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.

My Account

Shelf Request an item Bookmarks Fines and fees Settings

Guides

Using the Library Catalog Using Articles+ Library Account