2 options
Surfers van die Tsunami Navorsing en Inligtingstegnologie binne die Geesteswetenskappe
- Format:
- Book
- Author/Creator:
- Senekal, Burgert A., author.
- Brokensha, Susan, author.
- Language:
- Afrikaans
- Physical Description:
- 1 online resource (146 p.)
- Place of Publication:
- Bloemfontein UJ Press 2014
- Language Note:
- Afrikaans
- Summary:
- Hierdie boek is toegespits op navorsers en doen verslag oor navorsing wat oor die afgelope paar jaar onderneem is om vas te stel hoe inligtingstegnologie aangewend is en kan word vir navorsingsdoeleindes binne die geesteswetenskappe, sowel as watter implikasies die gebruik van inligtingstegnologie vir die geesteswetenskappe inhou in die inligtingsera. Die beginsels, implikasies, probleme en geleenthede van inligtingstegnologie en die digitale revolusie word teen die agtergrond van grootdata bespreek, en word veral in verband gebring met die geesteswetenskappe in Suid-Afrika.
- Notes:
- Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International CC BY-NC 4.0 https://creativecommons.org/licenses/by-nc/4.0/legalcode
- Description based on print version record; resource not viewed.
- ISBN:
- 1-920382-65-8
The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.