My Account Log in

1 option

Graad R in Perspektief : 'n Akademiese en Praktykgerigte Handleiding Vir Onderrig in Graad R.

Ebook Central Academic Complete Available online

View online
Format:
Book
Author/Creator:
Pepler, Anel., author.
Language:
Afrikaans
Subjects (All):
Education--Philosophy.
Education.
Educational anthropology.
Physical Description:
1 online resource (259 pages)
Edition:
1st ed.
Place of Publication:
Stellenbosch : African Sun Media, 2015.
Summary:
Graad R in Perspektief is 'n gestruktureerde akademiese gids vir studente, opvoeders en praktisyns in die veld van vroeëkindontwikkeling. Dit is saamgestel volgens die Kurrikulum- en Assesseringsbeleidsverklaring (KABV) van die Nasionale Onderwysdepartement 2011 en toon die jongste tendense van internasionale bronne. Die fokus lê op die voorbereiding van die student om die beginsels van die informele onderrigbenadering te verstaan en dit te implementeer. Duidelike voorskrifte word gegee om kennis, vaardighede en houdings by die jong kind te ontwikkel sodat elke leerder selfverwesenliking kan bereik. Inligting word voorsien oor die inrigting van die klaskamer en speelomgewing om vir leerders optimale leergeleenthede te skep. Leerders se verskillende ontwikkelingsvlakke en kulture word in ag geneem. Wenke vir onderrig in die praktyk word toegelig met toepaslike voorbeelde en foto's.
Contents:
Intro
EENHEID 1
Module 1 Belangrikheid van vroeëkindontwikkeling
Lesing 1 Algemene inligting
1.1.2 Versorging
1.1.3 Kompensatoriese onderwys
1.1.4 Agterstande
1.1.5 Skoolgereedheid
1.1.6 Die noodsaaklikheid van vroeëkindontwikkeling
1.1.7 Agtergrond en opleiding van die opvoeder in
die vroeëkindontwikkelingsfase
Lesing 2 Historiese perspektief
1.2.2 Opvoedingsdoelstellings uit die verlede
1.2.3 Die vroeë Christelike opvoedingsdoelstellings tot 500 nC
1.2.4 Die realisme
1.2.5 Die sielkundige rigting
1.2.6 Die natuurwetenskaplike rigting
1.2.7 Die twintigste eeu
1.2.8 Ontwikkelingsielkundiges
Lesing 3 Historiese perspektief - Vroeëkindontwikkeling (VKO/ECD) in die RSA
1.3.2 Onderwys in vroeëkindontwikkeling
EENHEID 2
Module 1 Die onderwyser
Lesing 1 Ingesteldheid van die onderwyser
1.1.2 Houding van die onderwyser
1.1.3 Eienskappe van die onderwyser
1.1.4 Vaardighede van die onderwyser
Lesing 2 Rolle van die onderwyser
1.2.2 Bewerkstellig interaksie
1.2.3 Versorging
1.2.4 Fasilitering
1.2.5 Mediasie
1.2.6 Konflikhantering
1.2.7 Dissiplinering
1.2.8 Beplanning
1.2.9 Verryking
1.2.10 Probleemoplossing
1.2.11 Voorspraak
1.2.12 Voortgesette leer en ontwikkeling
Lesing 3 Vereistes waaraan die onderwyser moet voldoen
1.3.2 Doelgerigtheid
1.3.3 Kennis
1.3.4 Seleksie en ordening van inhoud
Lesing 4 Beplanning van die dagprogram
1.4.2 Tydindeling
1.4.3 Voorgestelde indeling van die dagprogram
Tydstoewysing
1.4.4 Kenmerke van 'n suksesvolle dagprogram
EENHEID 3
Module 1 Onderrig in graad R
Lesing 1 Onderrigbenadering
1.1.2 Die informele benadering
1.1.3 Kindgesentreerde benadering
1.1.4 Die geïntegreerde benadering
Lesing 2 Die omgewing
1.2.2 Die ruimte.
1.2.3 'n Kindvriendelike en stimulerende omgewing
1.2.4 'n Gestruktureerde omgewing
Module 2 Onderrig van graad R‑leerders
Lesing 1 Onderrigbeginsels
2.1.2 Didaktiese beginsels
2.1.3 Onderrig versus begeleiding
2.1.4 Begeleidingsaksies
2.2.2 Kommunikatiewe metodes
2.2.3 Die speelmetode
2.2.4 Onderrig wat op self‑doen baseer is
2.2.5 Wyses van onderrig
Lesing 3 Aanbieding
2.3.2 Beplanning
2.2.3 Die Les
Lesing 4 Onderrigstrategieë
2.4.2 Taalgebruik
2.4.3 Lyftaal
2.4.4 Bewegings/ Aksies
2.4.5 Liedjies en rympies
2.4.6 Speletjies
2.4.7 Humor
Module 3 Onderrig van graad R‑leerders
Lesing 1 Die diverse onderwyssituasie in RSA
3.1.2 Sosio‑kulturele teorie
3.1.3 Kultureel‑responsiewe teorie
3.1.4 Die ekologiese teorie
EENHEID 4
Module 1 Kinderontwikkeling
Lesing 1 Groei, ryping en ontwikkeling
1.1.2 Groei
1.1.3 Ryping
1.1.4 Ontwikkeling
1.1.5 Persoonlikheidsontwikkeling
Lesing 2 Leer by die jong kind
1.2.2 Begripsverklarings
1.2.3 Leer deur sy liggaam
1.2.4 Leer deur die sintuie
1.2.5 Leer deur selfdoen
Lesing 3 Ontwikkeling van die drie‑, vier‑, vyf‑, en sesjarige
1.3.2 Fisieke ontwikkeling
1.3.3 Kognitiewe ontwikkeling
1.3.4 Sosiale ontwikkeling
1.3.5 Emosionele ontwikkeling
1.3.6 Normatiewe ontwikkeling
Module 2 Die sesjarige leerder in graad R
Lesing 1 Fisieke ontwikkeling
2.1.2 Liggaamlike groei
2.1.3 Grootspierontwikkeling
2.1.4 Fynspierontwikkeling
2.1.5 Breinontwikkeling
2.1.6 Perseptuele ontwikkeling
Lesing 2 Kognitiewe ontwikkeling
2.2.2 Die effek van stimulering op kognitiewe vlak
2.2.4 Die sesjarige se vlak van kognisie
2.2.5 Die geheue van die sesjarige
Lesing 3 Sosiale ontwikkeling van die sesjarige
3.3.2 Sosialisering
3.3.3 Sosiaal‑georiënteerde teorieë.
3.3.4 Pro‑sosiale en antisosiale gedrag
3.3.5 Sosiale ontwikkeling van die graad R‑leerder
3.3.6 Sosialiseringskontakte
3.3.7 Die ouer as vennoot
Lesing 4 Emosionele ontwikkeling van die sesjarige
4.4.2 Faktore wat emosionele ontwikkeling beïnvloed
4.4.3 Ontwikkeling van emosies
4.4.4 Teorieë aangaande emosionele ontwikkeling
Lesing 5 Normatiewe ontwikkeling van die sesjarige leerder
5.5.2 Die ontwikkeling van norme en waardes
5.5.3 Onderrigprogram
EENHEID 5
Module 1 Spel by die jong kind
Lesing 1 Waarde van spel
1.1.2 Spel in die kurrikulum
1.1.3 Kenmerke van spel
1.1.4 Die waarde van spel
Lesing 2 Algemene voorwaardes vir spel
1.2.2 Fisieke omstandighede
1.2.3 Emosionele omstandighede
Lesing 3 Ontwikkeling van spel
1.3.2 Vlakke van ontwikkeling in spel
1.3.3 Soorte spel
1.3.4 Verskillende kategorieë van spel
Module 2 Vryspel
Lesing 1 Algemeen
2.1.2 Vryspel in die dagprogram
2.1.3 Integrasie van spel
2.1.4 Doelstellings van vryspel
Lesing 2 Buitespel
2.2.2 Voorwaardes vir buitespel
2.2.3 Basiese buitespel‑aktiwiteite
Lesing 3 Binnespel
3.3.2 Uitleg van verskillende areas
Lesing 4 Die rol van die onderwyser tydens vryspel
4.4.2 Beplanning
4.4.4 Aanbieding
4.4.5 Dissipline en veiligheid
4.4.6 Entoesiasme
Module 3 Onderwysergerigte spelaktiwiteite
Lesing 1 Gestruktureerde aktiwiteite deur die onderwyser
3.1.3 Voorwaardes vir onderwysergestruktureerde aktiwiteite
3.1.4 Doelstellings
Lesing 2 Die rol van die onderwyser tydens onderwysgestruktureerde aktiwiteite
3.2.2 Beginsels by beplanning van onderwysergestruktureerde spel
3.2.4 Komponente van onderwysgestruktureerde aktiwiteite
EENHEID 6
Module 1 Roetine-aktiwiteite in graad R
Lesing 1 Roetine tydens die dagprogram
1.1.2 Waarde.
1.1.3 Roetine-aktiwiteite vir die voorskoolse groep en graad R
Lesing 2 Assessering tydens roetine-aktiwiteite
1.2.2 Riglyne vir assessering
BIBLIOGRAFIE
_GoBack
_GoBack.
Notes:
Description based on publisher supplied metadata and other sources.
ISBN:
9781919985619
1919985611
OCLC:
950877035

The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.

Find

Home Release notes

My Account

Shelf Request an item Bookmarks Fines and fees Settings

Guides

Using the Find catalog Using Articles+ Using your account