2 options
Gewone taal : n oorsig / Eleanor Cornelius.
- Format:
- Book
- Author/Creator:
- Cornelius, Eleanor, author.
- Language:
- English
- Subjects (All):
- Legal composition.
- Physical Description:
- 1 online resource (357 pages)
- Place of Publication:
- [Place of publication not identified] : Sun Press, [2020]
- Summary:
- Gewone Taal: 'n Oorsig is 'n boek oor hoe skrywers skryf en lesers lees. Die inhoud van die boek betrek skryf- en leesprobleme op woord-, sins- en teksvlak. Die boek fokus merendeels, maar nie uitsluitlik nie, op regstekste omdat hierdie tekstipes vir ontoeganklikheid en ondeursigtigheid vir nie spesialislesers berug is. Een groot bydrae is die kontrolelys wat leiding aan skrywers bied oor watter konstruksies hulle liefs moet vermy en watter konstruksies hulle met groot nut kan gebruik. Hierbenewens word heelwat praktiese toepassingsvoorbeelde voorsien, wat demonstreer hoe komplekse konstruksies op verskillende teksvlakke herskryf kan word om leesbegrip te verhoog. Hoewel die boek 'n sterk teoretiese begronding het, gaan dit ook om die toepassing daarvan in die praktyk, met die uiteindelike doel om gewone mense te bemagtig en sodoende hulle basiese reg op toegang tot inligting te verwesenlik.
- Notes:
- Description based on print version record.
- ISBN:
- 1-928480-61-6
The Penn Libraries is committed to describing library materials using current, accurate, and responsible language. If you discover outdated or inaccurate language, please fill out this feedback form to report it and suggest alternative language.